Tango van Smake

Juffrou Marinel Wentzel
March 24, 2017
Young learners benefit from eco-education
June 14, 2017
Show all

Die glanskok en outeur, Francois Ferreira tango met kos en wyn! Tradisionele disse kry ‘n nuwe baadjie en tango saam met Klein Karoo wyne vir ‘n ware smulpaap ervaring.

Datum: Vrydag, 31 Maart 2017

Tyd: 18:30 vir 19:00

Koste: R120 per persoon

Plek: Olyfboort, Van der Rietstraat, Laerskool Laurus

Kontak: 044 272 3946