SKOOL LÊ TEKKIES IN VIR POSTE

Young learners benefit from eco-education
June 14, 2017
Show all

“Ons onderneem hierdie Tekkies op die teer-projek nie net om mense bewus te maak van die wanbalans tussen leerdergetalle en onder-wysersgetalle in ons skole nie, maar stap ook vir die waardes waarvoor ons skool staan. Die waardes is waarheid, omgee, ouerbetrokkenheid, respek en dissipline.”

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

“Huysamen nooi mense uit om Maandagoggend van die tolhuis af saam te stap George toe. Belangstellendes kan haar op 083 508 9798 skakel om die tyd vas te stel.”

Lees gerus die volle artikel hier: https://www.oudtshoorncourant.com/News/Article/General/skool-le-tekkies-in-vir-poste-20171006