Ons skool is die beste keuse vir jou kind.

Registreer nou

Laerskool Laurus is ’n skool waar kinders nog spontaan kind kan wees sonder die oormatige druk om te moet presteer ter wille van prestasie.

Ons spog met ’n span toegewyde en liefdevolle opvoeders wat regtig bereid is om die spreekwoordelike “ekstra myl” vir die leerlinge te loop.

Kontak ons per e-pos of skakel ons vir registrasie inligting.